Wessapak, Paweena;Ngernsaengsaruay, Chatchai;Duangjai, Suthee
In the Vinony graph
Within Vinony's link graph, Cenchrus clandestinus is referenced by 98 other articles, and connects out to Christian Ferdinand Friedrich Hochstetter, United States and Australia.
It is catalogued under topics including Agricultural pests, Cenchrus and FloraBase ID different from Wikidata.
Its subject is documented across 17 Wikipedia language editions.
Species
Least ConcernSPECIES
- KingdomPlantae
- PhylumTracheophyta
- ClassLiliopsida
- OrderPoales
- FamilyPoaceae
Kikoejoegras (Pennisetum clandestinum) is 'n robuuste, kruipende, meerjarige gras met dik, kort, gelitte wortelstokke (risome) en bogrondse ranke. Dit het heldergroen blare wat 'n digte grasmat vorm. Naas grasperke word dit ook vir landboudoeleindes gebruik, omdat dit 'n hoë voedingswaarde het. Kikoejoegras kom oorspronklik uit die tropiese, oostelike deel van Afrika en is na die Kikoejoe-bevolking van Kenia vernoem.[1] Kikoejoe is 'n aggressiewe indringer in weivelde, oeslande en natuurgebiede, veral nat kusgebiede, strome en vleilande. Dit versprei vinnig deur lang wortelstamme wat uitlopers produseer. Die gras skei chemikalieë af wat ander plante in die nabyheid vernietig. Dit bedreig ook die natuurlike plantegroei deur versmoring. Dit is moeilik om kikoejoe uit te roei, omdat die uitlopers wat agterbly weer begin groei. Vir die rede moet dit verkieslik met 'n onkruiddoder vergiftig word alvorens dit uitgegrawe word. Om die verspreiding daarvan te bekamp, moet tuinvullis met grasuitlopers nie in oop spasies (soos leë erwe, sypaadjies, afvoerpype en natuurgebiede) gegooi word nie.[2] Suid-Afrika 'n Kikoejoe-grasperk Kikoejoegras is vir grasperke en weiding na Suid-Afrika gebring.
via GBIF · IUCN · Kew POWO
Museum specimens
- Specimen records
- 356
- With media
- 153
- Family
- Poaceae
- Collections
- IBUNAM, OBI, SD, CAS, US, UCSB
- Recorded in
- Mexico, United States, Costa Rica, Venezuela
Wikidata facts
- Instance of
- taxon
- Parent taxon
- Cenchrus
- Image
- Cenchrus clandestinus (Hochst. ex Chiov.) Morrone (AM AK303603-1).jpg
Show 8 more facts
- taxon name
- Cenchrus clandestinus
- taxon rank
- species
- Commons category
- Cenchrus clandestinus
- IUCN conservation status
- Least Concern
- taxon common name
- 铺地狼尾草
- invasive to
- China
- short name
- C. clandestinus
Sources (1)
via Wikidata · CC0
Gallery (4)
Available in 17 languages
- Español
- Français
- 中文
- Português
- Italiano
- العربية
- Afrikaans
- Catalan
- Cebuano
- Egyptian Arabic
- Kinyarwanda
- Nederlands
- Quechua
- Svenska
- Tiếng Việt
- Waray
via Wikidata sitelinks · CC0