
FAMILY
Mantophasmatidae is 'n karnivoriese suborde van insekte wat in 2001 ontdek is en in Afrika voorkom. Die suborde behoort tot die orde Notoptera, maar is aanvanklik as 'n orde in eie reg, naamlik Mantophasmatodea, beskou. Onlangse studies het egter getoon dat dit 'n sustergroep van die Grylloblattidae (voorheen in die orde Grylloblattodea) is. Arillo & Engel het die groepe in 'n enkele orde, naamlik Notoptera saamgevoeg.
via GBIF
Les Mantophasmatidae sont une famille d'insectes de l'ordre des Mantophasmatodea.
Abstract from DBpedia / Wikipedia · CC BY-SA
via Wikidata · CC0
via Wikidata sitelinks · CC0
Discovered by embedding cosine similarity (sentence-transformers MiniLM, 384-dim).